REFLEKSIE
Toe ek uitvind dat ons die "blog" moet
begin, was ek eers skepties, omdat ek eerstens nie
geweet het hoe om dit te doen nie, maar ook omdat ek erfens bang was van die
sosiale wêreld omdat ek bewus was van die gevaar agter dit ook.
Nadat ek
uitgevind het wat gedoen moet word, het ek ‘n bietjie beter gevoel, dit was ‘n
bietjie van ‘n gesukkelry maar ook baie opvindent. Toe die eerste een eers
klaar was, het dinge makliker geword, maar in elkgeval moet jy verder dink as
wat jou neus lank is.
Baie idees het
duer my kop rond gedwaal.. Die probleem was net die taal.. maar na ‘n tyd het
die afrikaanse woordeboek my beste vriend geword!
Ek was op my sunuwees elke keer dat ek ‘n “notification”
gekry het van iemand wat op my “blog” ge komentaar veral van “Afrikaanse
wortels” maar dit was baie interessant om te weet dat mense my ‘blog” eintlik
geniet het.
Dit was moelik maar ek moet erken, dit was my eie
skuld omdat ek dit altyd vir die laaste minute gelos het.
Behalwe dit, het ek dit deur en deur geniet en dink
skoons self aan om my eie blog temaak... In ENGELS!