Friday, 21 June 2013


 REFLEKSIE


Toe ek uitvind dat ons die "blog" moet begin, was ek eers skepties, omdat ek eerstens nie geweet het hoe om dit te doen nie, maar ook omdat ek erfens bang was van die sosiale wêreld omdat ek bewus was van die gevaar agter dit ook.

 Nadat ek uitgevind het wat gedoen moet word, het ek ‘n bietjie beter gevoel, dit was ‘n bietjie van ‘n gesukkelry maar ook baie opvindent. Toe die eerste een eers klaar was, het dinge makliker geword, maar in elkgeval moet jy verder dink as wat jou neus lank is.

 Baie idees het duer my kop rond gedwaal.. Die probleem was net die taal.. maar na ‘n tyd het die afrikaanse woordeboek my beste vriend geword!

Ek was op my sunuwees elke keer dat ek ‘n “notification” gekry het van iemand wat op my “blog” ge komentaar veral van “Afrikaanse wortels” maar dit was baie interessant om te weet dat mense my ‘blog” eintlik geniet het.

Dit was moelik maar ek moet erken, dit was my eie skuld omdat ek dit altyd vir die laaste minute gelos het.

Behalwe dit, het ek dit deur en deur geniet en dink skoons self aan om my eie blog temaak... In ENGELS!

No comments:

Post a Comment