Monday, 27 May 2013

' Los my uit.Kom terug.Wat maak jy hier! '

Vrouens.Die enigste ding op aarde wat meer ingewikkeld as wiskunde is.

En so se hulle,maar is dit rerig so moelik om ons vrouens te verstaan en om ons gelukkig te hou?

Ek bedoel,hoe moelik kan dit nou wees om vir ons te herinner van ons natuurlike skoonheid en vir ons sjokoladekoek elke dag te koop? Ahh!

Ek grap ma,ek weet dat dit baie uitputtened en moelik is om 'n vrous se kop te probeer verstaan- Ek weet,soms verstaan ek nie eers myself nie!

Maar,gelukkig vir jou,hoef jy nie om te vrees nie,

hier is 'n ope deur, 'Die vrou' is hier!

Ek is net 'n eenvoudige vrou met 'n gevoeling van jammerte vir die mans geslag,maar ook vir my eier.Vrouens is ook uitgepit omdat hulle moet alles vir mans uitspel.Ek praat ook van my eier ervaringe.

So,ek het hierdie 'blog' op geskep om te probeer om albei spanne te help- Mans EN vroumens.

'Mans is van Mars en vroue van Venus' en so word dit gese,maar ek sal my beste doen om te probeer om dit te daal na net een planeet.

Kom saam met my en tesame sal ons die geheimde plek ontdek-Die gedagtes van n vrou.

5 comments:

  1. Dit is soo vaar. Want mans dink ons is baie moeilik maar hulle probeer nie. lol

    ReplyDelete
  2. Jy's baie oulik en spontaan. Well gedaan, my lewe kind.

    ReplyDelete
  3. Baie mooi.Ek dink my spesiale vriend moet jou blog lees

    ReplyDelete
  4. Ek is letterlik nuuskierig om te sien wat gaan volgende gebeur...

    ReplyDelete
  5. Lekker lag ek dan nou! Is so waar maar soms wonder ek wat mans dink as hulle goed doen of se! Hulle maak my mal. Hoop jy kan vir my vertel wat in daai mense se koppe aangaan. Ek se weer, ek verstaan nie mans nie!

    ReplyDelete