Sunday, 9 June 2013

Ek kon niks sien nie.Dit was so donker,donker soos die nag sonder sterre.Ek het my oë gevryf en ‘n helder lig gesien- dit moet die uitgang wees.

Ek het gou op gestaan uit ‘n taai poel wat soos sjokolade geruik,ek het my hande ge lek en tot my verbasing… mmm,Cadbury!

Waar op aarde is ek!

Ek het geloop en geloop en vreemde stemme gehoor,dit het harde en harder ge klink maar ek kon niks verstaan nie.Die lugter het skielik gebrandt,ek het rondom gekyk maar daar was niemand daar nie.Al wat ek kon sien was hierdie verskillende dose met etikette daarop- ‘ dinge wat ek wil hê ’ ‘dinge wat ek wil nie hê ‘ en ‘dinge wat ek wil hê,maar wil nie hê nie. ‘ en dan was daar ook ander dose: familie,werk,vriende,kos.

Dinge was baie mooi georganiseer en netjies gepak- so netjies soos om jou sokkies te stryk en vou!

Ek het alweer rondom gekyk.Die kamer was pers… dan het dit verander na swart dan geel,groen,blou… dit het soos die vier seisoene gevoel het,dinge het die hele tyd verander.

Ek het die stemmer alweer begin te hoor,die keer was dit harde as tevore.Ek wil net uit hierdie plek uitgaan.Ek het tekens gesien wat vir my in alle rigtinge ge stuur het.Waar moet ek gaan? Wat is die regte rigting?

My kop is so deurmekaar,die plek is besig om my mal te maak!

Ek het uiteindelik myself by die helder lig gevind.’n Rak vol klere het verby my ge vlieg,daar was skoene en handsakke op die vloer,ek het terug na die lig gekyk… dit was glad nie ‘n helder lig nie,maar ‘n groot diamant!

En dan het dit vir my geslaan…

Die skielik veranderinge,hard stemme,die verskillende tekens… nou weet ek waar ek is.. In die kop van ‘n vroumens!

4 comments:

  1. *Lag* jou 'blog' is te snaaks.

    ReplyDelete
  2. Jou storie het my laat glimlag!

    Let op die volgende:

    1. opgestaan - een woord
    2. "wat soos sjokolade geruik" - geruik het...
    3. gelek - een woord
    4. geklink - een woord
    5. "lugter" - ligte
    6. "gebrandt" - gebrand
    7."ek het rondom gekyk" - rondom my gekyk (x2)
    8."dinge wat ek wil nie hê" - dinge wat ek nie wil hê nie
    9. Kyk na jou gebruik van '
    10."dit het soos die vier seisoene gevoel het" - sonder die laaste "het"
    11."stemmer begin te hoor" - stemme begin hoor
    12. "harde as tevore." - harder as vroeër
    13. "in alle rigtinge ge stuur het" - in alle rigtings gestuur het
    14.gevlieg - een woord
    15. "En dan het dit vir my geslaan…" - En toe tref dit my!
    16. "skielik veranderinge" - skielike veranderinge

    ReplyDelete
  3. Ek hou van hoe jou kop werk.

    ReplyDelete
  4. jy is regtag snaaks maar dit maak sin, ons vrou mense altyd baie dinge wat ons aan dink

    ReplyDelete